Studiemetodes

Wat Bied Ons:

Ons opleiding is beskikbaar vir drie groepe: Junior en Senior leerders asook Studente en volwassenes (Die senior en studente/volwasse reeks is ook aanlyn via Zoom beskikbaar)

  • Junior Grade 4 tot 7 leerders = 4 x 90 minute sessies (Gratis Ouer bywoning benodig)
  • Senior: Grade 8 tot 12 – 2 x 4 ure sessies

Die prys sluit ‘n volledige Studie Gereedskap vir senior leerders boek en die nodige skryfbehoeftes in.

Al wat jy moet saambring is jou eie handboeke, wat vir die praktiese oefeninge gebruik gaan word.

Voordele van ons studiemetodes:

  • Oefen verskillende metodes
  • Ontdek die metodes wat die beste werk vir jou persoonlike leerstyl
  • Bevordering van onafhanklike leer
  • Bou selfvertroue
  • Belangrike vakke word hanteer

Kursus inhoud:

  • Motivering
  • Stel van S.M.A.R.T. doelwitte
  • Tydbestuur
  • Jou brein en leer
  • Hoe om konsentrasie probleme te hanteer
  • Wat as lees moeilik is
  • Hantering van spanning en persoonlike uitdagings
  • Leer voorkeure
  • Hoe om notas te neem en verskeie opsommings metodes
  • Tegnieke om notas te neem
  • Breinkaarte
  • Tegnieke om te onthou – sodoende vinninger te leer en langer te onthou
  • Hoe kan studie metodes my help met tale en wiskunde
  • Daaglikse huiswerk en studie program
  • Voorbereiding vir toetse en eksamens

Benodig u verdere inligting?

Belangrik: Ons bied kursusse aan by plekke van u keuse, indien u 6 of meer leerders kan kry vir die perseel. Om meer inligting te kry voltooi u details en dui u spesifieke behoefte aan in die boodskap boksie.

Scroll to Top
×

Powered by WhatsApp Chat

× How can I help you?